photo grid
street view
R4,800,000
0
94ha

94 Ha plaas op die R33 18km van Belfast

Die plaas is geskik vir mense wat onmiddelik wil begin boer en n inkomste verdien, nuwe drade nuwe kampe vir intesiewe skaap bok of kalwer boerdery. Onmiddelikke inkomste kan verdien word uit die gastehuis en venue die website www.goatshaven.co.za

Vedere ontwikkeling vir n groter trou venue of gasteplaas is moontlik. Die aarbeie is n groeiende besigheid met baie goeie inkomste potensiaal in die komende 2 jaar.

Plaas omhein met bonnox behalwe die voorste 6ha wat omhein is met elektriese heining waarop al die strukture is

1/2 ha - lanvender, rosemary en rose

1/2 ha - aarbeie, berries en kruie verbouing onder tonnels

35ha graslande;

Geboude groente tuin toe onder ogiesdraad

Hoenderhok

Verskeie tonnels vir verder groente verbouing

8 afdakke

- 3, 6x6 vir toerusting

- 1, 2x8 vir bokke of skape

- 2, kleiner afdakke vir bokke

- 1, 24x9, volledige bok of skaap hantering met 5 teelkampe; plus addisionele tonnel

- 1, 3x6 vir motors of toerusting

Geboue

- 1, gastehuis met twee kamers, kombuis, patio en sit/ eetkamer en store - 18x15

-1, hoofhuis, 4 badkamers, 3 slaap, 2 kombuise en buite klipstoor

-1, kapel of toekomstige wooneenheid, 14x9

-1, lapa, onder dak, 6x9

-1 motorkompleks met werkswinkel en 3 store; plek vir 2 motirs obder dak

-1, werkers verblyf

1 boorgat

3 damme

Fontein lopend reg deur die jaar, dit is die hoofbron van water

Perde ring en kamp

Fondasies vir nog 3 wooneenhede

Fietsry, draf en stap paadjies

Pragtige natuur met proteas, boomvarings

Klipkraal vir enige verbruik

Weiding

Goed ingebreekte grasperke en tuine by al die strukture

9 hanteringskampe vir bok en skaap

1 beeshanterings fasiliteit met drukgange en kampies vir intensiewe boerderye

5 weidingskampe op groter gedeelte van plaas

Geen oordragskostes nie.

Skakel nou om teleurstelling te vermy!

Property Type
Farm
Stand Size
94ha
Reference
ENT0240677
Bedroom
-
Bathroom
-
Address
0
Property history
Listed for sale at R4,800,000
15 Feb 2023
Get to know Belfast
Just a little more than a two-hour drive from Pretoria lies one of the coldest town’s South Africa, namely Belfast. But despite its chilly weather you would be hard-pressed to find a more homely and warm-hearted community.
By clicking on "contact" you agree to our privacy policy
Contact Agent
or
Save
Email me similiar properties View similiar properties near this one
MP home loans cashback
What will my move cost?
Calculate your Belfast moving costs with the help of our moving partners