Aangesien hier nog nie 'n huis is nie kan jy alles rondom jou beplan om so groen as moontlik te leef.
* Hierdie kleinhoewe het tans die volgende
verbeterings.
- 'n Klein stoorkamer
- 'n Tonnel van (960vkm)
- 'n Elektriese heining aan weerskante
* Water voorsiening:
- Onbeperkte bron van water uit die
Brandwachtrivier (daar is waterregte)
- Agricospuite & drippers in die tonnel
- 3 x 5000liter watertenks met pomp
- Munisipale aansluiting vir vars water
- 6.5kW kragopwekker
Verbouing van verskillende groentesoorte
kan jou van 'n goeie inkomste voorsien.