985 HEKTAAR , TWEE TITEL AKTES NOTARIEëL VERBIND!.
315 Ha grens 600 meter aan die Limpopo rivier.
GEEN WOONHUIS EN PUBLIEKE PAD DEEL DIE PLAAS IN DRIE DELE.
Rivierkamp ongeveer 75 ha is wildwerend omhein met sifdraad tot ongeveer een meter met twee toegeruste boorgate van 10 000 en 12 000 LPU onderskeidelik.
Nuwe 14 KW Sonstelsel met " dragline " besproeiing vir 4 ha waarvan 2 ha reeds gevestig is met Brazzy gras.Vier rondawels word as arbeider kwartiere gebruik.
Middelkamp is ongeveer 195 ha ook wildwerend omhein met 25 ha bulkamp met wild en sifraad heining. Toegeruste boorgat lewer 3000 LPU.
Driehoek kamp is ook wildwerend omhein met 'n toegeruste boorgat.Ongeveer 119 stuks wild is ingesluit .
670 Hektaar BINNEPLAAS wildwerend omhein met twee son pomp toegeruste boorgate , sementdam/krip en oop pan vir water. Twee boog skuilings en stoorkamer.GEEN ANDER INFRASTRUKTUUR OF WOONHUIS NIE.
PLASE GRENS NIE AANMEKAAR NIE MAAR IS NABY MEKAAR. Ongeveer 147 stuks wild is ingesluit , oa goue wildebeeste.