645 Hektaar met wildwering omhein , ongeveer 245 ha verdeel in vier teelkampe met wild wering , res van die plaas rondom 400 ha hoofsaaklik doring en rosyntjie veld
asook knoppiesdoring en maroela bome , dele rooibos.Drie boorgate toegerus met dompel pompe en kragopwekker verskaf voldoende water vir die hele plaas. Ou woonhuis/jagkamp , stoor en afdak plus arbeidershuis. Slegs ou trofee diere is gejag die afgelope drie jaar , Koedoes , rooibokke , gemsbokke , elande en njalas moet getel word en daar is 33 buffels , alle wild is ingesluit in die prys.
GEREED VIR SELF ONTWIKKELING NA EIE SMAAK EN STYL!