Binneplaas met wildwering omhein.7 Teelkampe. 3 Ha drup besproeiing binne 'n 10 ha wildkamp met 5 boorgate.
Log(Hout) Lodge:
Drie slaap met badkamers , was en stoor kamer met braai area en kombuis.Plus 'n twee slaapkamer en 'n drie slaapkamer chalet.
Nog 'n drieslaapkamer houthuis plus tweeslaapkamer jagters akkomodasie.Arbeiders akkommodasie , groot stoor , slag/koelkamer en vee hanterings geriewe. Omring deur
pragtige berg in 'n veilige omgewing.