2081 hekt wild en skaap plaas gelee in Philipstown distrik. Plaas opgedeel in 19 kampe met suipings. Wildheining 2;4 meter hoog met ander binne en buite drade1;8 met. en 1;6 met.
Sterk ondergrondse water.Boorgate ongeveer 50 meter diep .Eiendom het goeie infrastruktuur met groot verskeidenheid wild spesies.
Eiendom word verkoop met ongeveer 70% van wild ingesluit.