'n Huis met die perfekte ligging in Vanderkloof. Die kans van n leeftyd! Onbeperkte uitsig oor die pragtige Vanderkloofdam. Een van die min huise in die dorp wat met sierstene gebou is. Ruim oopplan vertrekke met onbeperkte potensiaal om dit n pragtige wegbreektuiste te maak of om permanent in n rustige en veilige omgewing te gaan woon.
Die huis het vier ruim sitkamers en twee badkamers. Daar is n baie groot kombuis, spens en opwasvertrek met baie kaste. 'n Groot en ruim oopplan leefvertrek huisves die sitkamer, eetkamer en TV vertrek. Die vertrek loop uit op n onderdak stoep met pragtige uitsig oor die dam. Onder die huis is n keldervertrek. Langs die dubbel motorhuis met n werksarea, is n afdak vir n motor en n stoortjie met n buitetoilet. Uit die kombuis loop die braaiarea met n braai. 'n Gevestige tuin rond hierdie eiendom mooi af.
Inside
4 Bedrooms
2 Bathrooms
Kitchen/Scullery/Pantry
Open plan living area lounge/ dining room/ TV room
Outside
Double Garages/Outbuilding/toilet/hade parking
Braai area
Garden
Amenities
Easy access to main road access
Call to arrange your private viewing now!