photo grid
Rus Vir Die Siel In Pragtige Bosveld

Digby Rooiberg , KANDIDAAD VIR DORP VAN DIE JAAR , binne 'n 500 hektaar Privaat Wild Reservaat met volop wild , jag konsessie vir eienaars , pragtige dam en puik sekuriteit is hierdie ruim drie slaapkamer , elk met 'n eie badkamer , ruim sit/woonkamer met kaggel en kantoor , woonhuis , +_ 130m2 dubbel garage , karavaan afdak en swembad by die braaiplek.

Wild kom eet op die werf.

HEFFING SLEGS R 3000.00 PER MAAND.

Hiermee saam gaan 'n gelyke aandeel in die res van die plaas asook die wild.

BESIT JOU AANDEEL IN HIERDIE BAIE VEILIGE OMGEWING SONDER DIE ROMPSLOMP VAN DIE DAG TOT DAG BESTUUR!

Property Type
House
Reference
2185738
Property history
Listed for sale at R1,595,000
05 Sep 2023
Get to know Thabazimbi
Considered by many as the fastest growing eco-tourism spots in South Africa, Thabazimbi has come a long way from its humble beginnings as a mining town.
By clicking on "contact" you agree to our privacy policy
Contact Agent
or
Save
Email me similiar properties View similiar properties near this one
MP home loans cashback
What will my move cost?
Calculate your Thabazimbi moving costs with the help of our moving partners