465ha Bees plaas met soetgras en vlei weidings.
Drakrag 5GVE.
19 kampe met water voorsiening.
3 boorgate, 2 windpompe, 1 sonpomp.
Groot gronddam met opvangs gebied.
Sinkstoor 20 x 14 m
Stewige bees krale
Huis
3 slaapkamers
2 badkamers
woon vertrek
kombuis
25km van Winburg, 100km van Bloemfontein.
Call to arrange your private viewing now!