2940 Hekt ongeveer 4 uur vanaf Kaapstad. Plaas opgedeel in 11 kampe met suipings.Water word voorsien deur windpompe. Veld bestaan uit bossie en boesmangras met groot rivierlope met volop soetdorings. Uistekend vir wild. Koedoes kom natuurlik voor. Geen geboue.
Meer inligting skakel Pieter