3337 Hekt ekstensiewe Karoo plaas ongeveer 4 ure van Kaapstad. 4 Slaapk. 3 badk. Woonhuis met onderdak buite braai area. 2 Store; slagkamer met instap koelkamer. Solar krag. Water word voorsien deur solar en windpompe. Plaas opgedeel in 9 kampe met suipings. Omhein met jakkalsproef draad. Doringlope deur plaas met boesmansgras.
Ideaal geskik vir kleivee en wild.
Kan as lopende saak verkoop word